Landbouweekblad

ALLES BEGIN BY DIE GROND . . . EN WINS VOLG ONVERMYDELIK

PLOEG ‘RAMPSPOEDIG’

Geenbewerking word al 51 jaar lank in Suid-Amerika toegepas. Die bekendstelling en aanvaarding van bewaringslandbou op daardie vasteland was in reaksie op navorsers wat in die 1970’s en 1980’s bevind het Suid-Amerikaanse boere het destyds 10 ton grond weens erosie verloor vir elke ton graan wat hulle geoes het.

Volgens die Brasiliaanse dekgewasspesialis dr. Ademir Calegari (R EG S) was dit te wyte aan daardie boere – en nog baie ander wêreldwyd – se verkeerde oortuiging dat dit die beste bestuurspraktyk was om grond te bewerk en dit kaal te los tussen die produksie van hoofgewasse.

Dit was slegs deur die weldeurdagte denke en baanbrekerspogings

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding