Landbouweekblad

Stelseldenke maak bewaringsboerdery beter

Dit is 40 jaar sedert mnr. Jack Human die eerste tree na bewaringsboerdery gegee het om ’n stelsel te vestig wat vir groot stabiliteit en minder risiko in die Kaapse graanstreke sorg.

Die grootste vordering wat sedertdien gemaak is, is die breë aanvaarding van die praktyk, ondersteun deur die ontwikkeling van planters vir plaaslike omstandighede en doelgerigte navorsing, meen dr. Johann Strauss, ’n navorser oor volhoubare gewasstelsels by die Wes-Kaapse departement van landbou.

Volgens hom dink boere baie meer oor hul wisselbouprogramme en plantvoedingsbestuur. “Ons is egter nog nie heeltemal gemaklik om ons stelsels te vertrou om byvoorbeeld stikstof te verminder nie.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad1 min read
Algehele Uitverkoping Van Kyksim Simmentalers
Uitstekende beeste en teelmateriaal is op die algehele uitverkopingsveiling van Kyksim Simmentalers van Berrie Botha aangebied. Die veiling is op 13 April in die Outeniqua-veilingskompleks in George. Altesaam 115 diere is aangebied. Die hoogste prys
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding