Landbouweekblad

‘TRANSFORMEER ÉÉRS DIE LANDBOU, DÁN WATER’

WATERGEBRUIK kan nie getransformeer word voordat die landbou nie getransformeer is nie.

So meen prof. Mike Muller, voormalige direkteur-generaal van waterwese en besoekende hoogleraar aan die skool vir regeerkunde aan die Universiteit van die Witwatersrand.

Muller het as spreker op ’n konferensie van die Suid-Afrikaanse vereniging van watergebruikersverenigings (Saafwua) gesê ’n mens kan nie watergebruik transformeer nie, maar wel die bedrywighede wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter