Landbouweekblad

‘Hop is my lewe,’ sê bekroonde boer

Waarom het jy die landbou as studierigting gekies?

As ’n meisie van Grabouw was ek reeds van kleins af blootgestel aan die landbou. My pa was sy lewe lank ’n plaaswerker. Ná matriek was my geld beperk, maar my ma se entrepreneuriese gees het my gedryf om by plaaslike boere te gaan aanklop. Uiteindelik het ek by die neurosjirurg en wynmaker dr. Paul Cluver uitgekom. Hy het my wingerd-en-wynboustudie aan die Universiteit Stellenbosch gefinansier.

Ek het besluit om die landbou te omarm. Die sektor, wat tradisioneel wit en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad6 min read
Wees Só Beter Voorbereid Op Elke Droogtestadium
Die meeste droogtebestuurspraktyke en hulppakkette in Suid-Afrika is nog baie reaktief, maar deur voorkomend op te tree, kan die nadelige gevolge van droogte op die landbou aansienlik verminder word. Daarom is dit nodig dat gebeurlikheidsplanne vir d
Landbouweekblad3 min read
Klopjagte: Klem Skuif Van Werkers Na Boere
TWEE polisievangwaens, drie polisiemotors en twee staatsvoertuie met vyf lede van die departement van binnelandse sake. Dít is die groep wat verlede week onverwags deur Kallie du Toit*, ’n aarbeiboer buite George, se plaashekke gery het om hom en sy
Landbouweekblad2 min read
Land Bank: Likwidateurs Verloor Appèlsaak
IN ’n saak wat al lank voortsleep, het likwidateurs van ’n egpaar van Bothaville bloedneus gekry oor onregmatige prosedures en ontbrekende skriftelike bewyse. Die likwidateurs se appèlaansoek in ’n likwidasiegeding van die Land Bank teen ’n boerdery

Related