Landbouweekblad

Beverley blom nou tussen die hop

Selfs al was sy swanger, het dit nie vir Beverley-Anne Joseph (38) sowat drie jaar gelede gekeer om saam met slegs twee vroue ’n paar hektaar pienk koningsproteas self te plant nie.

“Dit word as ’n algemene standaard in die bedryf aanvaar dat sowat ’n kwart van proteaplante nie vat nie. Ek het net vir my man gesê ons kan nie die risiko vir só ’n terugslag loop nie, en self ingespring. Aanplanting is die belangrikste fase, want as dit reg gedoen word, loop dinge sommer reg vorentoe,” vertel sy waar ons op haar plaas, Zelpy, by Waboomskraal tussen George en Oudtshoorn staan.

“My baba is vroeg gebore toe ek agt maande swanger was, maar ons het net nege plante verloor . . . en dit was die bobbejane se skuld,” sê Beverley-Anne laggend. In

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related