Landbouweekblad

’n Nuwe pad met heuningbostee

Hoe word ’n veeboer ’n heuningbosteeboer?

My ouers, Van Zyl en Mona Joubert, het in 1994 hul Tsitsikamma-plaas verkoop ter wille van bees-en-skaapboerdery op ons nuwe plaas, Toekomst, 20 km buite Bredasdorp. Kort daarna het ons die heuningbosteenavorser dr. Hannes de Lange ontmoet. Daar was toe nog baie min bekend oor heuningbos as landbouproduk, en De Lange was op soek na boere wat kon help met navorsing oor die meer as 20 heuningbossoorte.

Onwetend was dit die begin van ’n nuwe toekoms vir ons almal toe my pa by die navorsing betrokke geraak het. ’n Teelprogram van saadjies van verskeie heuningbosspesies en getroue navorsing oor baie seisoene het help bepaal watter spesies in Toekomst se sanderige grond en met die seelug aard. Eers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related