Landbouweekblad

Ingemaakte produkte uit Robertson se Kanaän

Vertel ons van jou pad tot hier.

Ek het sorgelose kinderjare op ’n plaas by Herbertsdale in die Suid-Kaap deurgebring. My familie aan albei kante is al die afgelope eeu en langer boere. My ma en oumas was altyd betrokke by die omgewing se vrouelandbouvereniging (VLV), Afrikaanse Christelike Vrouevereniging (ACVV) en kerkbasare. Op ons plaas was daar altyd vrugtebome en feitlik alles is verwerk tot konfyt, ingemaakte vrugte, koeldranke en ietsie soets vir die spens.

Ek en Jaco Bruwer is in 1996 getroud. Ons boer hoofsaaklik met inmaakperskes, appelkose en druiwe op Drie Eike. Ons is geseën met vrugbare grond, goeie klimaat en baie water.

Danksy ’n vorige geslag Robertson-boere se visie vorm ons distrik deel van ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related