Landbouweekblad

PLATJANSE GROOT BOK SKRUM NOU TEEN DIE GROOTVOETE

Die jare stap aan, maar groot dr. John Williams (76) staan nog die kombuisdeur vol. Sy breë skouers raak byna weerskante. Hier waar hy teenaan die Limpoporivier boer, geniet hy groot agting in sy gemeenskap en word hy deur ’n ieder en elk as oom John aangespreek – van sy plaaswerkers tot die personeel by die splinternuwe Platjangrenspos tussen Suid-Afrika en Botswana. Oral groet mense: “Middag, oom John!”

Op sy dag was dié Springbokslot ’n verskrikking op die rugbyveld waar hy teenstanders met die grootste gemak platgeduik en hulle in die lynstane ore aangesit het.

Vandag moet Williams net so vernuftig wees om die grootvoete uit sy landerye en die roofdiere weg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related