Veilings
Apr 01, 2022
2 minutes
FOTO: GAVIN ISTED
BURGERSDORP / DOHNE-MERINO / R110 000
Die FEM-stoetery, volgens die afslaer een van die beste Dohne-Merino-stoeterye in Suid-Afrika, het puik pryse op sy jaarlikse produksieveiling op die plaas Sewefontein, Burgersdorp, behaal. Kopers het ver gery om van die gesogste teelmateriaal van mnre. Frans en Andries Marx se stoetery te bekom. ’n Uitstekende hoogste
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days