Bates in Brittanje? Let hierop
Apr 01, 2022
3 minutes
Die huurinkomste uit vaste eiendom in Brittanje wat verhuur word, vorm deel van ’n mens se gereelde inkomste. Dit moet in die spesifieke belastingjaar in Suid-Afrika as bruto inkomste verklaar word sodat jy daarop belas kan word.
Net so kan beleggings in Brittanje ’n beleggingsinkomste voorsien – rente en/of dividende – wat gewoonlik reeds in Brittanje belas word. Aangesien Suid-Afrika ’n inwonerbasis-belastingstelsel () het, word alle wêreldwye inkomste in Suid-Afrika verklaar en belas.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days