Wen met funksionele vroulike diere
Apr 01, 2022
2 minutes
JOHAN NORVAL jnorval@landbou.com
Die Chute d’eau-Charolais-kudde van mnr. Freddie Wasserfall het nou wel ’n wendroogte van sewe jaar beleef, maar sy benadering van funksionele vrugbaarheid van sy vroulike diere het vanjaar in die aanwysing van die Elite-koeikandidaat vir dié ras die deurslag gegee. Die kudde het in 2015 ’n Elite-koei opgelewer en vroulike
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days