Vul proteïen in die winter aan en verbeter kondisie
Apr 01, 2022
2 minutes
Lekaanvullings is sin-vol uit ’n voedings- en ekonomiese oogpunt. Die geld wat in aanvullende voeding belê word, verdien dividende in die vorm van verhoogde besettingspersentasies en ook gesonder en swaarder kalwers met speen. Die besettingspersentasie van verse verbeter en ouderdom met eerste kalf verlaag – wat groot ekonomiese voordele is.
Koeie moet reeds binne die eerste 21 dae van die dektyd dragtig raak. Vir
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days