Teling verkort onproduktiewe tydperk by volstruise
Apr 01, 2022
2 minutes
— ANEL ENGELBRECHT
STUDIES by die Oudtshoorn-navorsingsplaas van die Wes-Kaapse departement van landbou wys dat jong broeivolstruise ’n volle seisoen vroeër kan begin produseer as wat algemeen aanvaar is.
Tradisioneel is gemeen dat volstruise dit eers van driejarige ouderdom kan regkry. Gevolglik word jong broeivolstruise eers in hul derde seisoen ná uitbroei in broeikuddes gesit. Prakties
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days