’n Interessante eksperiment op die plaas Hartenberg by Stellenbosch kan nuwe lig werp op die invloed wat die integrasie van vee in wingerde op wyngehalte het.
“Ons plant al jare lank dekgewasmengsels in ’n poging om die grondstruktuur te verbeter, maar die idee