Landbouweekblad

Op die spoor van nege dwergadders

Die genus Bitis bestaan uit 18 spesies, waarvan 12 giftige dwergadders is. Nege hiervan word in Suid-Afrika aangetref. Nog drie kom in onderskeidelik Namibië, Angola en Kenia voor.

Sommige spesies is endemies aan baie spesifieke habitatte en het mettertyd aangepas om dikwels in uiterste biogeografiese toestande te floreer.

Bionerds se soektog na dwergadders het in Desember 2016 begin toe hulle die Seweweekspoort in die Klein-Swartberge naby Ladismith besoek het. Daar het Keir Lynch ’n rooiadder () gevind. Dit was die eerste stap in sy en Alouise se vier jaar lange soektog na ál Suid-Afrika se dwergadders, wat gemiddeld sowat 35

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related