Huisgenoot

Die seekat se oudste voorvader

WETENSKAPLIKES het ’n oeroue fossiel ontdek van ’n seekatagtige dier. Die fossiel is sowat 330 miljoen jaar oud, wat wys dié diere het al voor dinosourusse bestaan – heelwat vroeër as wat voorheen vermoed is.

Die fossiel, wat in Montana in die VSA ontdek is, is volgens die navorsers die oudste bekende voorvader van die moderne seekat.

Dit is eintlik al in 1988 ontdek en aan ’n museum geskenk, maar is lank nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related