Landbouweekblad

Sandveld-akkedis se spoor weer gevind

Natuur

Met ’n besonder lang stert omtrent drie keer die lengte van sy vaaloranje lyf, ’n grys kop en oranjerooi bene is die Sandveld-akkedis iets vir die oog. Tog het dit tot die middel 1990’s heeltemal onder die radar gebly. Reptielkenners het eers in die vroeë 2000’s ernstig daarna begin soek.

Alles het begin toe Kobus Engelbrecht, eienaar van die plaas Albina naby Lambertsbaai, in 1996 ’n stuk grond skoongemaak het om aartappels te plant.

Hy het ’n slanke, skarrelende lyfie voor sy trekker sien hardloop en eers gedink dit is ’n slang. Hy het die diertjie vasgegryp, in sy bosak gestop en dit tuis verder ondersoek. ’n Paar dae later het hy nog een gevang onder bostakkies op die rand van die gebied wat hy skoongemaak het.

“Ek’s op Albina gebore. Dit het 46

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related