VINGERWYS GAAN NIE HELP TEEN DIÉ SPRINKANE
Apr 01, 2022
3 minutes
’NMens moet eers ’n groot sprinkaanswerm in die Karoo beleef om te besef waarom boere voor die dae van insekdoders banger was vir sprinkane as vir droogte of die gevreesde Karoo-ruspe. Die San het geglo ’n bose gees laat die plaag uit ’n gat in die aarde los. Hulle het ten minste die insekte benut deur rook te maak en die sprinkane wat val, te eet.
Dat sprinkane baie vreet, is nie altemit nie – ’n verfemmertjie vol vreet soveel as
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days