Landbouweekblad

Mag die woorde nooit opdroog nie

Die deurtrapte grap dat ’n artikel oor ’n boer die een week “voor” in Landbouweekblad verskyn en ’n jaar later verskyn sy uitverkoopveiling in die geklassifiseerde blaaie, was nog nooit snaaks nie. Elke keer as Manie dit hoor, tel hy tot 111 én terug, en sit die gesprek voort.

In die 103 jaar van Landbouweekblad se bestaan was daar net een boer wat dit oorgekom het. Nogal ’n goeie track record, of sal ek sommer vry vertaal as trekkerrekord?

Suid-Afrika, Namibië en Botswana, waar die tydskrif se joernaliste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related