BHEKI, DIE BEK
Jul 22, 2022
3 minutes
Bheki Cele, minister van polisie, se mond kan nou maar eenvoudig nie ophou om hom in die skande te steek nie. Kort ná sy woede-uitbarsting teenoor Ian Cameron van Action Society SA het hy weer die land aan die praat oor sy uitspraak dat mense met tatoeëermerke nie vir die polisie oorweeg sal word nie omdat hulle geneig is om lede van bendes te wees.
Manie sal hom graag erkenning as komediant wil gee, maar ongelukkig is misdaad en sy rol om dit
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days