Landbouweekblad

Só lyk die fynskrif van ’n waterlisensie-aansoek

Groot wanindrukke bestaan onder boere dat ’n afdruk, sertifikaat of enige ander dokumentasie wat deur die departement van water en sanitasie uitgereik is wat ’n registrasie van watergebruike aandui, ’n wettige watergebruik is. ’n Suksesvolle watergebruiksregistrasie bewys nie ’n wettige watergebruik nie, maar is slegs ’n bewys dat die departement daarvan bewus is.

Verder is daar die wanindruk dat slegs die onttrekking van water (aan boorgate en riviere) deur die departement goedgekeur moet word. Heelwat ander aktiwiteite op ’n plaas verg goedkeuring (sien bit.ly/3tyGek0, “Tipiese watergebruike wat ’n stempel benodig”).

Elke watergebruik benodig egter nie sy eie algemene magtiging of watergebruikslisensie nie. Die departement verwerk gewoonlik al die aktiwiteite in een aansoek en reik dan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding