Landbouweekblad

VALIDASIE EN VERIFIKASIE Só sluit dit aan by bestaande wettige watergebruike

Die staat het ’n mandaat om die waterbronne in ons waterskaars land te beskerm. Hiervoor gebruik hy bestaande wettige watergebruik, lisensies of algemene magtigings as goedkeuringsprosesse. Bestaande wettige watergebruik behels gewoonlik die validasie en verifikasie van gebruik wat ingevolge wetgewing voor die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) toegelaat is.

Riglyne om die omvang van bestaande wettige watergebruik te verifieer, is in November 2006 afgekondig en dié landwye proses word in fases deurgevoer.

Dit het begin met opvangsgebiede, gebiede waar die grootste waterstres is en gebiede waar kommer oor die omvang van onwettige gebruik heers. Dit sluit opvangsgebiede in waar verpligte lisensiëring dus in werking gestel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding