Landbouweekblad

Grondwethof sê boere mág hul watergebruiksregte verkoop

In drie samelopende sake het die minister van water en sanitasie swaarde gekruis met verskeie partye (wat boerderye ingesluit het) oor die kwessie of die houers van watergebruiksregte enersyds daarop geregtig is om sodanige regte oor te dra aan ’n ander, en andersyds of hulle daarop geregtig is om in ruil vir sodanige oordrag ’n ooreengekome vergoeding te ontvang.

Die departement van water en sanitasie het in 1998 met die inwerkingtreding van die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) bepaal dat daar handel gedryf mag word in watergebruiksregte. Van 1998 tot 19 Januarie 2018 het die departement handel in watergebruiksregte toegelaat en meegewerk tot die oordrag van die regte voorspruitend uit verhandelingsooreenkomste.

Op 19 Januarie 2018 het die departement egter omgeswaai deur ’n omsendbrief uit te reik waarin afgekondig is dat artikel 25 van die Waterwet nie die handel in watergebruiksregte toelaat nie. Hiermee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit