Landbouweekblad

Waterregte oordraagbaar, maar volg letter van wet

LANDBOUVERWANTE partye se regstryd oor die interpretasie van artikel 25 (1) en (2) van die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) het begin ná ’n omsendbrief deur die departement van water en sanitasie in Januarie 2018 waarvolgens die staat nie meer oordragte van waterregte tussen persone sou goedkeur nie.

Die eenparige uitspraak deur die nege regters van die Grondwethof, geskryf deur regter Russel Madlanga, is met groot verligting ontvang. Aanvanklik het die hooggeregshof in Pretoria in die guns van die staat bevind dat waterregte nie oorgedra en verhandel mag word nie, waarop die landbouverwante partye geappelleer het. Die appèlhof het bevind dat dit wél oorgedra en verhandel mag word, waarop die staat na die Grondwethof geappelleer het.

Madlanga het ’n interessante nawoord tot sy uitspraak geskryf (sien

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter