Landbouweekblad

‘WATER BEHOORT NIÉ AAN STAAT NIE’

DIE hulpbron water behoort nie, soos baie mense wil glo, aan die staat nie, sê ’n kenner van watergebruiksregte.

“Die staat is inderdaad die openbare trustee van die nasie se waterhulpbronne en die gebruik daarvan, en neem dus gesag daaroor en verantwoordelikheid daarvoor, maar beslis nie eienaarskap nie,” sê mnr. Adriaan Groenewald van Groenewalds Prokureurs, regsverteenwoordiger vir van die landboupartye wat op 25 Augustus hul saak oor die oordraagbaarheid en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter