Landbouweekblad

Maak seker jou watergebruik is wettig

Alles wat met wettige watergebruik te doen het, begin by die Grondwet en die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998). Die doel van die wet is om te verseker dat die samelewing se waterbronne beskerm, gebruik, ontwikkel, bewaar, bestuur en beheer word.

Benewens die wet het almal ’n morele plig om waterhulpbronne te beskerm omdat Suid-Afrika ’n waterskaars land is.

Die wet se doelwitte is onder meer die versekering van:

■ Die voorsiening in basiese menslike waterbehoeftes vir huidige en toekomstige geslagte.

■ Die bevordering van billike toegang tot water.

■ Die regstel van die gevolge van vorige rasse- en geslagsdiskriminasie.

■ Die bevordering van die doeltreffende, volhoubare en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh