Wyntenke word unieke verblyf vir gaste
Apr 01, 2022
3 minutes
LUCILLE BOTHA lbotha@landbou.com
Waar het julle die idee gekry om ou wyntenke in ’n gastehuis te omskep?
Ons het al vyf jaar gelede die idee gehad, maar kon nie die projek bekostig nie. Mettertyd het ons ons droom laat vaar. Einde verlede jaar het ons die plan ondersoek om met eetslakke te begin boer. Ons sou die tenke as broeikamers gebruik en het dit begin oopbreek. Ná ons al heelwat geld daaraan bestee het, het ons uitgevind die Paarl is te warm vir
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days