Nuttig & nuut
Apr 01, 2022
2 minutes
VIDA BOOYSEN
KNIP KLOUE SONDER SUKKEL
’n Klouknipper moet presisie as hoofeienskap hê, want om skape of bokke se kloue te knip, is nie ’n maklike taak nie. Dit moet vinnig uitgevoer word, en die lemme moet die dier se klou skoon en sonder ’n gesukkel korter kan knip.
Die regte toerusting verminder ook stresvlakke vir mens en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days