Nuttig & nuut
Mar 11, 2022
2 minutes
CARIEN KRUGER
SNYWIELE WAT VINNIG SNY EN LANK HOU
Die reeks 1 mm-snywiele van PFERD is hoëprestasie-snywiele vir staal, vlekvrye staal en nie-ysterhoudende metale, soos aluminium. Dit bied maksimum doeltreffendheid wat toegeskryf kan word aan die produk se vinnige snyvermoë en lang gebruiksduur.
Die dun snywiele bied die hoogste veiligheidstandaarde om die gebruiker se veiligheid en gemak te verseker. Die dun snitte
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days