BEK-EN-KLOUSEER: DIÉ UITBREKING KON GEKEER GEWEES HET
Apr 01, 2022
2 minutes
— NICO VAN BURICK
FOTO: JASPER RAATS
DIE jongste uitbreking van beken-klouseer tussen Potchefstroom en Ventersdorp kon voorkom word as die owerhede daadwerklik opgetree het om die vervoer van beeste uit die gevaargebiede in Limpopo na die voerkraal waar die siekte nou voorkom, stop te sit.
Dit blyk uit ’n verslag vanbekend, maar mag ingevolge dieregesondheidswetgewing nie bekend gemaak word nie.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days