Landbouweekblad

Veranderinge bring vooruitgang

Die wie’s wie van die landboubedryf het hul blik ferm op die toekoms. Dit ná twee jaar vol kwessies, verandering en vooruitgang.

“Toe die covid-19-pandemie in 2020 uitbreek, het Rovic Leer s vinnig besef dat ons aanpasbaarheid die sleutel tot sukses gaan wees,” sê mnr. Willie Human, takbestuurder in Johannesburg.

“Dit was nie maklik met die beperkte kontak met klante nie, asook die probleme met verskaffing van vervaardigers wêreldwyd.”

Dit het wel voordele ingehou. Met vergaderings aanlyn het dié maatskappy koste en tyd bespaar. Meer afsprake kon per dag ingepas word.

Die impak van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related