Landbouweekblad

Beesvleis op jou bord

LEKKER SOUSE VIR JOU STEAK

Sjerrie-sampioensous

Braai twee fyngekapte knoffelhuisies in 60 ml botter. Voeg ’n pak gesnipperde sampioene by en braai tot gaar. Sprinkel 30 ml koekmeel oor en roer goed, terwyl die mengsel borrel. Voeg 80 ml sjerrie by. Kook met die helfte af en roer 250 ml melk en 125 ml room by. Laat prut tot die sous dik genoeg na jou smaak is. Geur met sout en swartpeper. Lewer 4 porsies.

Peperkorrel-roomsous

Verhit 250 ml hoenderaftreksel, 250 ml witwyn en 30 ml brandewyn tot kookpunt en kook dit af tot daar 250 ml vloeistof oor is. Voeg 45 ml worcestersous, 200 ml dik room en 15 ml gedreineerde groenpeperkorrels by. Laat prut tot effens verdik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related