WERK IN WINGERD WERP VRUGTE AF
Jun 24, 2022
2 minutes
— LUCILLE BOTHA
FOTO: BRAND REPUBLIC
’N HERNIEUDE klem op wingerdbou kan deesdae in die wynglas waargeneem word. Só het mnr. Francois Rautenbach, aankoper vir Singita se Premier Direct-wynprogram, gesê ná afloop van die beoordeling van wyne wat ingeskryf is vir die Trofeewynskou.
“Dis iets wat al ’n paar jaar broei, maar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days