Annette Steyn groet die politiek
Jun 24, 2022
3 minutes
Die landbou se politieke landskap gaan in die toekoms armer wees sonder die alomteenwoordigheid van Annette Steyn, die DA se jare lange skaduminister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, wat die einde van die maand uit die politiek bedank.
Oor meer as ’n dekade was sy te sien by al wat ’n belangrike geleentheid vir die landbousektor was en oor die jare het Manie haar leer ken as iemand wat nie maklik laat los het as sy eers haar hakke oor ’n kwessie in die grond ingekap
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days