Landbouweekblad

BRIEWE

KRIEK SE OPVOLGER MOET UIT FOUTE LEER

Ek lees die berigte oor mnr. Dan Kriek wat as voorsitter van Agri SA bedank het, en ek kan nie anders as om te wonder wat ’n mens nou tussen die lyne moet lees nie. Is die situasie baie erger as wat aan ons boere gesê is? Gaan ons nou ons plase verloor?

Hoewel ek simpatie met Kriek het, wil ek ook net dit sê: Daar is ’n ou gesegde van gedeelde vreugde en smarte . . .

Persoonlik het ek al die afgelope 20 jaar gepleit dat Agri SA sy lede en nie-lede moet gebruik om boere se standpunt aan die regering oor te dra. So ’n paar weke gelede het ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Pryse Bestendig
Die mark bly stabiel. Warmer weer en goeie reën help om weiding te verbeter. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related