Markte
Jun 24, 2022
2 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 2,9%, of $8,64/t (R138,66/t), tot $304,99/t (R4 895/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 17%, of $44,21/t (R709,51/t) hoër. Verwagte pryse: Julie – $289,44/t (R4 645/t), Desember – $288,33/t (R4 627/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 3,4%, of R149/t, tot R4 555/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 3,4%, of R151/t, tot R4 631/t gestyg.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days