Markte
Jul 01, 2022
2 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,8%, of $2,33/t (R37,08/t), tot $302,66/t (R4 817/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 16,9%, of $43,82/t (R697,44/t) hoër. Verwagte pryse: Julie – $295,03/t (R4 696/t), Desember – $265,11/t (R4 219/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 5,1%, of R234/t, tot R4 321/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 5,7%, of R265/t, tot R4 366/t gedaal.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days