Markte
May 27, 2022
2 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 3,5%, of $10,55/t (R168,46/t), tot $314,50/t (R5 022/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 19,2%, of $50,56/t (R807,31/t) hoër. Verwagte pryse: Julie – $306,36/t (R4 892/t), Desember – $288,25/t (R4 603/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 0,04%, of R2/t, tot R4 623/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 1,4%, of R69/t, tot R4 730/t gedaal.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days