Markte
May 13, 2022
2 minutes
MIELIES
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,3%, of $0,88/t (R14/t), tot $316,48/t (R5 033/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 7,8%, of $22,84/t (R363,24/t) hoër. Verwagte pryse: Julie – $309,59/t (R4 924/t), Desember – $284,63/t (R4 527/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,5%, of R70/t, tot R4 500/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 1,7%, of R80/t, tot R4 620/t gedaal. Op
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days