Markte
Jun 03, 2022
2 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 3%, of $9,51/t (R149,31/t), tot $304,99/t (R4 788/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 20,7%, of $52,28/t (R820,81/t) hoër. Verwagte pryse: Julie – $305,58/t (R4 797/t), Desember – $287,55/t (R4 515/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 0,9%, of R43/t, tot R4 580/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 1,3%, of R60/t, tot R4 670/t gedaal.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days