Markte
Jun 17, 2022
2 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,1%, of $0,42/t (R6,49/t), tot $296,35/t (R4 581/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 10,4%, of $27,80/t (R429,75/t) hoër. Verwagte pryse: Julie – $304,40/t (R4 706/t), Desember – $283,61/t (R4 384/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 0,2%, of R7/t, tot R4 406/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 0,8%, of R34/t, tot R4 480/t gestyg.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days