Landbouweekblad

Landbou se uitvoer op galop

Landbou-uitvoer het in 2021 ’n nuwe rekord van R178 miljard behaal. Dit dra bykans die helfte by tot die Suid-Afrikaanse landbou se bruto inkomste. Hierdie prestasie is behaal ondanks die feit dat die Suid-Afrikaanse kommersiële landbou vergeleke met die lande waarmee hy meeding, van die minste staatsondersteuning ter wêreld kry.

Daarteenoor het die invoer van landbouprodukte gestyg tot R101 miljard, wat beteken dat die landbousektor ’n netto verdiener van buitelandse valuta vir die plaaslike ekonomie is.

Die ander uitstaande feit is dat Suid-Afrika waarskynlik die enigste land in Afrika is wat ’n netto uitvoerder van landbouprodukte is. Dit is welbekend dat Afrika suid van die Sahara die streek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit