Landbouweekblad

Subsidies in mededingende landboulande bly hoog

Die sekretariaat van die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO) doen jaarliks ’n ondersoek na die stand van sake ten opsigte van landboubeleid en subsidies in 54 lande, waarby Suid-Afrika ingesluit is.

Die subsidies of ondersteuning geskied op verskeie maniere, wat wissel van betreklik hoë invoertariewe, wat plaaslike produsente teen goedkoper invoer beskerm, tot regstreekse subsidies aan boere gegrond op hektare in produksie of vee-eenhede. Laasgenoemde is die grootste deel van die staatsondersteuning wat boere in die lande kry.

Oordragte deur verskillende meganismes in die lande het in 2019 sowat $619 miljard beloop. Ongeveer twee derdes van die ondersteuning het geskied deur regstreekse betalings aan produsente.

In lande soos Argentinië en Indië dra landbouprodusente ’n netto

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred