Landbouweekblad

Wêreldwyd styg subsidies aan die landbou

Die jongste verslag van die Organisasie vir Ekonomiese Ontwikkeling en Samewerking (OESO), wat landboubeleid evalueer en monitor, toon landbousubsidies het tot rekordvlakke gestyg namate regerings probeer om verbruikers en boere teen die covid-19-ontwrigtings te beskerm.

Die navorsing is gedoen in 54 lande, waarvan 11 ontwikkelende lande is – insluitend Suid-Afrika. In hierdie lande het ondersteuning aan die landbou met 13% tot $817 miljard (R13,97 biljoen) gestyg. Daar is ook bevind die ontwikkelende lande se subsidies het skerp toegeneem in die tydperk 2019-2021 teenoor 2018-20.

Amerika en die Europese Unie (EU) betaal die leeue-aandeel in enorme subsidies.

In die geval van die ontwikkelde lande het boere se staatsondersteuning as persentasie van bruto plaasinkomste gestyg tot 17%

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh