In ’n Blik
DRASTIESE VOORKOMING. ’n Wildboer, wat om veiligheidsredes sy naam en ligging weerhou, het onlangs hulp ingeroep om dié renoster te laat onthoring om dit teen stropers te beskerm. Tydens dié proses word die meeste van die horing afgesny en alle skerp