Pasta, pronto!
Jul 29, 2022
4 minutes
Resepte en stilering: ARINA DU PLESSIS
aduplessis@landbou.com
Foto’s:
MYBURGH DU PLESSIS
PASTARYS MET PESTOROOMSOUS, KERSIETAMATIES EN GEBRAAIDE HALLOUMI
Jy kan hierdie lekker pastagereg warm of teen kamertemperatuur voorsit, wat dit ’n resep maak wat ewe goed vir die winter of somer werk.
■ Halwe pak (250 g) pastarys (of orzo)
■ 125 ml basiliepesto
■ 250 ml suurroom
■ Skeut vars suurlemoensap
■ 3 ml fyngerasperde suurlemoenskil
■ Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
■ 500 g kersietamaties, gehalveer (of in kwarte gesny)
■ 300 g halloumi, in blokkies gesny
■ Olyfolie, vir braai
■ Vars basiliekruid, om af te rond
Kook die pastarys in ’n kastrol met vinnig kokende soutwater tot net gaar. Terwyl die pasta kook, klits die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days