Landbouweekblad

Wat eet ons vanaand?

Koedoeburger met sitrus, bloukaas en spek

Die kombinasie van geure in hierdie burger is smullekker en perfek vir die winter. Jy kan die patties ook vooraf maak en tussen lagies plastiek vries om later gaar te maak.

Patties

■ 300 g koedoemaalvleis
■ 200 g varkmaalvleis
■ 10 ml gemengde droë kruie
■ 45 ml olyfolie
■ 10 ml mosterdpoeier
■ 10 ml worcestersous
■ 10 ml tamatiesous
■ Sout en varsgemaalde swartpeper
■ Olie, vir braai

Sous

■ 100 ml sjerrie
■ 100 ml vleisaftreksel
■ 100 ml room
■ 5 ml aangemaakte mosterd

Burgers

■ 6 groot broodrolletjies
■ Mayonnaise (of knoffelmayonnaise), vir smeer
■ ’n Hand vol vars roketblare
■ 50 g bloukaas, dungesny
■ 1 pak spekvleis, gebraai tot bros

Meng al die bestanddele goed saam. Vorm 6 vleiskoekies met nat hande en druk dit effens plat. Verhit die olie in ’n groot pan en braai die oor mediumhoë hitte vir 4-5 minute aan ’n kant of tot amper gaar.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related