Landbouweekblad

Die nuwe Boerekos is hier!

OVERBERGSE SKAAPVLEISPASTEI

■ 1,5 kg stoweskaapvleis
■ Sout en varsgemaalde swartpeper
■ Olie, vir braai
■ 10 ml elk koljander en fyn komyn
■ 3 takkies roosmaryn
■ 2 lourierblare
■ Kookwater
■ 30 ml elk botter en olyfolie
■ 2 groot uie, fyngekap
■ 5 knoffelhuisies, fyngekap
■ Ongeveer 60 ml koekmeel
■ 5 ml mosterdpoeier
■ 500 ml vleisaftreksel
■ 1 hoeveelheid oorgooideeg (sien metode)
■ 1 groot ui, in dun ringe gesny

Geur die vleis met sout en peper. Verhit die olie in ’n groot kastrol en braai die vleis daarin tot bruin. Sprinkel die koljander en komyn oor en braai tot geurig. Voeg die roosmaryntakkies en lourierblare by en gooi genoeg kookwater in die kastrol om die vleis heeltemal te bedek. Verhit tot kookpunt, bedek en prut stadig tot die vleis so sag is dat dit van die bene afval. (Loer gereeld in die kastrol of daar nog genoeg water is en vul dit aan indien nodig.)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related