Landbouweekblad

Boerekos 20 is hier!

GROENERTJIESOP MET KAASTERTJIES

Dié kitsweergawe van droëertjiesop met varkskenkel is net so lekker, en is binne 15 minute gereed om te eet. Die fetakaastertjies wat ek saam met die sop voorsit, is opsioneel. Dit kan ook met brood vervang word, maar die sout, bros tertjies is heerlik saam met die romerige sop.

Sop

■ ’n Halwe pak (125 g) spekvleis, gesnipper
■ 1 ui, fyngekap
■ 30 ml olie
■ 1,25 liter kokende hoenderaftreksel
■ 1 pak (ongeveer 4 koppies) vars of bevrore ertjies
■ 125 ml gekapte pietersielie
■ ’n Halwe houer (120 g) ongegeurde roomkaas, teen kamertemperatuur
■ ’n Skeut vars suurlemoensap
■ Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Kaastertjies

■ 1 rol (400 g) blaardeeg
■ 1 eier, geklits
■ 1 wiel fetakaas, fyngekrummel

Braai die spek en ui in ’n kastrol in die olie tot gaar. Voeg die aftreksel en ertjies by en verhit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related