SARIE KOS

EK HOU VAN KAAS, BRA!

Warm tamatie-enfetaslaai

Die lekker is in die eenvoud: tamatie, feta en vars kruie. Dis die perfekte voorgereg vir ’n herfskuier. genoeg vir 6

4 knoffelhuisies, fyngekap
600 g gemengde tamaties, gehalveer
6 wiele fetakaas
80 ml olyfolie
30 ml droë basiliekruid
sout en varsgemaalde swartpeper
hand vol vars basiliekruid
brood vir voorsit

Verhit oond tot 200 °C. Pak knoffel, tamatie en feta in oondroosterbak. Sprinkel olyfolie en droë basiliekruid oor. Geur goed met sout en peper. Bak vir 15-20 minute of tot tamaties oopbars en kaas begin verbruin. Haal uit oond en sprinkel vars basiliekuid oor. Sit voor met snye

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS6 min read
Minder Vir Meer
• Maklike etes met min bestanddele• Kortpad-manier van bobotie maak• Kook met min skottelgoed Bekostigbaar en so lekker! Lemoen en vark is goeie vriende. GENOEG VIR 4-6 1. 1 ui, baie fyn gekap2. duimnaelgrootte vars gemmer, fyngerasper3. 500 g var
SARIE KOS5 min read
Waatlemoen-soene
• 12 dinge oor waatlemoen• Sout en vrug se soet werk saam• Maak roomys sonder ’n masjien Maak hierdie ikoniese kombinasie nuut en anders. GENOEG VIR 6-8 • 4 wiele fetakaas• 100 ml yskoue room• 6 wiele waatlemoen• 12 kersietamaties, gehalveer• 12 va
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.

Related